My ouma het kanker gekry en my oupa het geglo God gaan haar genees. Dit het toe nie gebeur nie, met die gevolg dat my pa se hart verhard het teen god – tot op sy sterfbed waar hy sy finale belofte aan my nagekom het, en dit was om saam met my te bid en die Here Jesus as sy Verlosser te aanvaar.