In vers 1 skep God die hemel en die aarde, maar in vers 2 is alles woes, leeg, ‘n onherkenbare ruïne.
Dit neem nie ‘n breinshirurg om uit te werk dat God nie iets sal maak was so beskryf sou kon word nie. Iets het gebeur om die wêreld in daardie toestand te kry.